WIE IS ONS?

Pastoor Erik en Alicia Boshoff is In Victory kerk se geestelike leiers en saam deel hulle ‘n passie vir kerk en hulle roeping om mense se lewens te verander deur ‘n verhouding met Jesus Christus te hê. Hulle het In Victory kerk, Krugersdorp in 2021 begin. Dit was ‘n absolute stap in geloof. God het hulle baie duidelik geroep om kerkplanters vir Sy koninkryk te wees.

Hulle is reeds 9 jaar getroud en is met 3 wonderlike kinders geseën wat oral deel vorm van hulle bedienning.

Erik het sy Teologiese graad aan TUKS verwerf en saam met sy passievolle vrou, Alicia, voel hulle geroepe om mense te help om by Jesus uit te kom en om Hom aan te neem as hulle Verlosser.

In 2022 het hulle ook dan aangekondig dat God hulle ook roep om ‘n In Victory kerk in Randfontein te begin. Kyk uit hiervoor!

Bosfhoff Familie

MISSIE

'VALUES'

"Worship"

Worship is ons leefstyl

Gebed

Gebed is altyd ons plan A

Gee

Lei mense na vrygewigheid teenoor die Koningkryk van Jesus

Eer

Ons eer op, ons eer af, ons eer almal

Vreugde

Jesus en kerk moet lekker wees

Liefde

Wees lief vir Jesus met jou hele hart en jou hele siel


Kom in kontak met ons!

Kontak Ons

Nuutste Preek

Hoe kan ons vir jou bid?

Gebed is altyd ons plan A!

As jy 'n gebedsversoek het, of graag wil getuig van gebed wat beantwoord is, volg asseblief die skakel hieronder:

Gebed / Getuig
1+
Jaar In Bediening
1+
V-Serve Lede
1+
Maandelikse Beleggers
1
In Victory Kampusse
1+
Lede by 2 kampusse
SIEN JOU
 
SONDAG 8:30vm